Ons mag God op geen ander wyse vereer as wat Hy in sy Woord beveel nie Diens: 2014-08-31 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Eksodus 24:1-18; Eksodus 32:1-14 Teksvers: Eksodus 24:10, 11; Eksodus 32:4, 5 Preek (14.3MB) Preekskets
Ons lewe ewig deur die Woord, daarom kan ons ter wille daarvan sterf Diens: 2014-08-17 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Openbaring 6:1-17 Teksvers: Openbaring 6:9-11 Preek (14.6MB) Preekskets
Bekering is die aflê van die sonde en die bekleding met die nuwe mens Diens: 2014-08-10 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Kolossense 3:1-17 Teksvers: Kolossense 3:8-10,12; Klaagliedere 5:21; HK Sondag 33 Preek (11.2MB) Preekskets
Die Here is ons geregtigheid Diens: 2014-07-27 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Jeremia 33:1-26 Teksvers: Jeremia 33:15,16 Preek (13.2MB) Preekskets
Christus bedek ons naaktheid met ‘n kleed van geregtigheid Diens: 2014-06-22 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Johannes 19:17-42; Genesis 3:7,8,21 Teksvers: Johannes 19:23,24 Preek (13.2MB) Preekskets
Ons wil tot goeie werke is die gevolg van ons verbondenheid met Christus Diens: 2014-06-01 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Johannes 15:1-17 Teksvers: Johannes 15:4, 5; HK Sondag 32 Preek (12.0MB) Preekskets
Die Here sorg dat ons Hom nie vergeet nie Diens: 2014-05-18 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Psalm 111:1-10 Teksvers: Psalm 111:4,5 Preek (11.7MB) Preekskets
Die gemeenskap met Christus laat ons smag na die nagmaal Diens: 2014-05-11 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: 1 Korintiërs 11:17-34 Teksvers: 1 Korintiërs 11:27; HK Sondag 28-30 Preek (14.9MB) Preekskets
Belydenis word deur die Vader aan ons gegee Diens: 2014-05-04 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Matteus 16:13-23 Teksvers: Matteus 16:13-23 Preek (14.1MB) Preekskets
Ons wedergeboorte is ‘n nuutgeboorte — ‘n verwekking van bo Diens: 2014-03-09 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Johannes 3:1-21; 1 Johannes 5:1-5 Teksvers: Johannes 3:3,7,8; 1 Johannes 5:1 Preek (10.7MB) Preekskets