Die oop graf van ons Here maak toe deure by Sy volgelinge onmoontlik

  • Diens: 2014-05-18 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Johannes 20:19-29
  • Teksvers: Johannes 20:19-22

Preekskets

Christus kom selfs by geslote deure van ons lewens in om dit te laat opgaan:

  1. Gelowiges se deure is gesluit as gevolg van vrees. Die Here se vrede laat dit oopgaan.
  2. Gelowiges se deure is gesluit a.g.v. perspektiefloosheid. Die Here gee perspektief en opdrag dat dit oopgaan.
  3. Gelowiges se deure is gesluit as gevolg van kragteloosheid. Die Heilige Gees gee ons krag om uit te gaan.