- Diens: 2014-03-16 (Oggend)
- Prediker: Marnix Boersema
- Skriflesing: Josua 24:13-28
- Teksvers: Josua 24:13-15
Opname (Preek)
Preekskets
- Ons kom, soos die volk, voor die heilige en jaloerse God te staan. Hy is ons goeie Gewer, die alwyse Argitek, en Hy regeer nou.
- Hy eis dat ons Hom moet vrees en dien. Om God te vrees beteken om Hom te respekteer, bewonder en in waarheid dien.
- Ons sien dat ons ook deur Sy genade 'n verantwoordelikheid het om te kies: God of gode.