-
Diens:
2011-01-30 (Oggend)
-
Prediker:
Ds. Ronald Bain
-
Skriflesing:
Spreuke 20:20-30
-
Teksvers:
Spreuke 20:27
Preekskets
- Waarom moet mense wat klaar vergewe is selfondersoek doen en sodoende herinner word aan hulle sondes?
- Die gelowige wil heilig leef vanuit die regverdiging in Christus.
- Daarvoor is die gewete onmisbaar.
- Die gees van die mens is ’n lamp van die Here.
- God het ons gemaak dat ons gees en sy Gees saam getuig.
- In Christus herstel die Heilige Gees daardie verhouding.
- Die gees en die gewete is onafskeidbaar aan mekaar verbind.
- Die gewete word self net verlig deur die Woord en Gees.
- Sodoende word ons binneste ook verlig om onsself te kan ondersoek.
- Kinders van die lig behoort geen duisternis in hulle te hê nie!