God het alles aan die mens onderwerp

  • Diens: 2016-09-11 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Genesis 1:26-31; Psalm 8; Hebreërs 2:5-9
  • Teksvers: Hebreërs 2:8-9

Preekskets

  • Die mens is die kroon van God se skepping
  • Die mens is as beeld van God geskep
  • Die mens is geskep om te heers:
    • nou, eendag
    • die skepping en onsself
  • Ons sien so min daarvan, maar ons sien Jesus, met eer en heerlikheid gekroon