Eredienste
Gewone dienste
Sondae om 09:30 en 18:00 in ons Gemeentesentrum (GS), langs die hoofhek (ingang 2) van die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus.Tydens vakansies en langnaweke
Sondae om 11:00 by Cachet se Engelse diens en 18:00 by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom.Preke
- Johannes 8:12-30 – Glo God se getuienis! 2022-05-15 Aand
- Prediker 1:12–2:26 – Die sin van die lewe lê in die erkenning van God in alles! 2022-05-08 Aand