“God sal vir Homself die lam vir ‘n brandoffer voorsien”

  • Diens: 2016-08-28 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Genesis 22:1-19
  • Teksvers: Genesis 22:8

Preekskets

Ontmoetingsdiens:

  • Voorafsang: Ps. 95: 1, 4
  • Votum
  • Gebed vir God se seëngroet
  • Die gemeente ontmoet God met ’n lofsang: Ps. 104:1, 2
  • Geloofsbelydenis: Apostolies
  • Voortgesette lofsang: Ps. 104: 19–21

Verootmoedigingsdiens:

  • Skriflesing ter verootmoediging: Jer. 2: 5-13
  • Die gemeente se skuldbelydenis: Ps. 38:1–4, 17

Versoeningsdiens:

  • Skriflesing ter versoening: Rom. 8: 1–17
  • Die gemeente se antwoord op hul versoening: Ps. 32: 1–3
  • Aankondiging van die Wet: Heidelbergse Kategismus V&A 86, 91–93
  • Die gemeente se antwoord op die wet: Ps. 97:6–7

Woorddiens:

  • Gebed om verligting voordat God sy Woord laat voorlees
  • Skriflesing: Gen. 22: 1–19
  • Gemeente se antwoord op die Woord: Ps. 89: 6–7
  • Verklaring van die Woord:
    • Fokusvers & Tema: Gen. 22: 8 - “God sal vir Homself die lam vir ’n brandoffer voorsien”
    • Hoofpunte: ’n Uiters vreemde opdrag. Die ondenkbare offer. God se Vaderlike voorsiening vir (a.) Abraham en Isak, maar ook (b.) vir al die gelowiges

Antwoorddiens:

  • Lofsang: Skrif. 8:1–2
  • Gebed – lofprysing, dank, voorbidding en ’n beroep op God se beloftes
  • Liefdesgawes
  • Dank- en lofsang: Ps. 68: 9, 16
  • Gebed vir God se wegstuurseën
  • Gemeente se ‘Amen’ op die erediens