Waar is God? By sy volk

Preekskets

  • Waar is God as mense Hom nodig het? Waar is Hy in: nood, beproewings, hartseer bekommernis, oorloë, natuurrampe ens.? Die mens bly soek.
  • Wat antwoord die Here?
  • Die uitkoms is hier.
  • Die goeie tyding is dat die swaarkry verby is.
  • Mense is swak en nietig.
  • Maar, God is hier. God is by sy volk. God is  deur sy Gees in ons. Hy versorg ons soos ‘n herder. Sy Seun is die Goeie Herder wat Sy lewe aflê vir Sy skape.