God maak ons regverdig deur Sy Seun en die Heilige Gees laat ons daar vanuit lewe

  • Diens: 2013-07-28 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Romeine 8:31-39
  • Teksvers: Romeine 8:32-34

Preekskets

  • Ons bely nie die vergewing van sondes omdat:
  • Ons dit so mooi vra nie, soveel berou het nie, dit waarlik erken nie.
  • Ons kan dit bely, want dis God se werk. Hy vergewe!
  • Die Vader gee die vergewing van sondes aan ons.
  • Die Seun verwerf die vergewing van sondes vir ons.
  • Die Heilige Gees konkretiseer die vergewing van sondes in ons.
  • Vergeefde mense leef vanuit God se genade!
  • Vergeefde mense het genade ontvang en kan daarom genade bewys!