In Christus is ons die huisgesin van God

  • Diens: 2010-04-11 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Efesiërs 2:11-22
  • Teksvers: Efesiërs 2:19; NGB Artikel 28

Preekskets

  • God verbied selfopgelegde geestelike eensaamheid.
  • Ons moet onsself aan die juk van Christus onderwerp.
  • Ek word verplig deur God om my aan te sluit by die ware kerk.
  • Sonder Christus is ons vreemdelinge en bywoners gewees.
  • Nou is ons burgers en medeburgers van God se ryk.
  • Ons is deel van God se huisgesin.
  • Daar kan nie burgers of gesinslede sonder verpligtinge wees nie.
  • Ons moet ons afskei van die valse kerk en ons by die ware kerk voeg.
  • Wie dit nie doen nie is in stryd met God se bevel.