Christus sorg dat ons die geloofswedloop voltooi

  • Diens: 2010-01-24 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Hebreërs 11:23-12:13
  • Teksvers: Hebreërs 12:1,2

Preekskets

  • Almal beleef teleurstellings - ook in ons geloofslewens.
  • Mense sak uit in die wedloop van die lewe.
  • Heb. 12 leer ons dis die sonde wat ons verstrik.
  • Ons moet dit afgooi en met volharding hardloop.
  • Daarvoor sorg Christus!
  • Deur sy Gees kan ons Hom sien en aanhou.
  • Juis in moeilike omstandighede - Christus stroop die sonde af.
  • Kyk vir Christus - volhard enduit!