Deel van die voltooiing van ons verlossing is die erkenning van ons onskuld Diens: 2011-05-08 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Joël 3:1-21 Teksvers: Joël 3:21 Preek (3.8MB) Preekskets
Die dood sal deur die lewe verslind word Diens: 2011-04-03 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: 2 Korinthiërs 5:1-10 Teksvers: 2 Korinthiërs 5:4 Preek (3.3MB) Preekskets
Die Gees bekragtig die heil wat God aan ons uitgedeel het Diens: 2011-02-13 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Genesis 9:1-17; NGB Artikel 33 Teksvers: Genesis 9:12,13 Preek (3.8MB) Preekskets
Die gereinigde gewete is ’n lamp van die Heilige Gees Diens: 2011-01-30 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Spreuke 20:20-30 Teksvers: Spreuke 20:27 Preek (3.6MB) Preekskets
Die gelowige kan seker wees van die ewige lewe Diens: 2011-01-16 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 en Johannes 17:3 Teksvers: 1 Johannes 5:10,11 Preek (3.3MB) Preekskets
Uit Christus groei die hele ligaam in alles op Diens: 2010-11-07 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Efesiërs 4:1-16; NGB Artikel 32 Teksvers: Efesiërs 4:15,16 Preek (3.5MB) Preekskets
In Christus beantwoord ons weer aan ons skeppingsdoel Diens: 2010-10-24 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Romeine 14:1-12 Teksvers: Romeine 14:7,8 Preek (3.4MB) Preekskets
Die ampsdraers hou wag oor ons lewens Diens: 2010-10-17 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-22 en Hebreërs 13:7-19; NGB Artikel 31 Teksvers: 1 Tessalonisense 5:12,13 en Hebreërs 13:17 Preek (3.5MB) Preekskets
Die openbaring en verberging van Christus was die welbehae van die Vader Diens: 2010-08-08 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Lukas 10:12-24 Teksvers: Lukas 10:21 Preek (3.8MB) Preekskets
In ons diens aan God is ons altyd veilig by Christus Diens: 2010-08-08 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Matteus 14:22-36 Teksvers: Matteus 14:31 Preek (2.8MB) Preekskets