Ware geloof dwing my tot ‘n nuwe dankbaarheidslewe Diens: 2013-08-25 (Aand) Prediker: Ds. Willem Vogel Skriflesing: Romeine 12:1-8 Teksvers: Romeine 12:1 Preek (10.2MB) Preekskets
“Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was” Diens: 2013-08-25 (Oggend) Prediker: Danie Malan Skriflesing: Filippense 1:27-2:11 Teksvers: Filippense 2:5 Preek (11.1MB) Preekskets
Ons word geregverdig voor God deur die geloof in Christus Diens: 2013-08-18 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Romeine 3:19-31; 8:31-34 Teksvers: Romeine 3:24 Preek (9.7MB) Preekskets
Die kern van die evangelie is dat Christus opgestaan het uit die dood Diens: 2013-08-18 (Oggend) Prediker: Ds. Willem Vogel Skriflesing: 1 Korinthiërs 15:3,4,50-58 Teksvers: 1 Korinthiërs 15:54-57 Preek (7.3MB) Preekskets
“Lot se vrou het omgekyk en sy het in ‘n soutpilaar verander.” Diens: 2013-08-11 (Aand) Prediker: Ds. Willem Vogel Skriflesing: Genesis 19:3-26 Teksvers: Genesis 19:25,26 Preek (8.6MB) Preekskets
“Eers wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, sal julle begryp dat Ek is wat Ek is…” Diens: 2013-08-04 (Aand) Prediker: Prof. Henk Stoker Skriflesing: Johannes 8:21-59 Teksvers: Johannes 8:24,28 Preek (9.3MB) Preekskets
Ons sterwe is ‘n verlossing van die gebrokenheid om ewig saam met God te wees Diens: 2013-08-04 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Filippense 3:17 – 4:9 Teksvers: Filippense 3:20,21 Preek (10.2MB) Preekskets
Die Engel van God wat altyd voor die Israeliete uit beweeg het terwyl hulle getrek het, het nou agter hulle plek ingeneem. Diens: 2013-07-28 (Aand) Prediker: Ds. Leo van Schaik Skriflesing: Eksodus 14:13-20 Teksvers: Eksodus 14:19 Preek (8.6MB) Preekskets
God maak ons regverdig deur Sy Seun en die Heilige Gees laat ons daar vanuit lewe Diens: 2013-07-28 (Oggend) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Romeine 8:31-39 Teksvers: Romeine 8:32-34 Preek (7.7MB) Preekskets
Die regverdiges sal glinster soos die sterre Diens: 2013-07-21 (Aand) Prediker: Ds. Ronald Bain Skriflesing: Daniël 12:1-13 Teksvers: Daniël 12:2,3 Preek (8.6MB) Preekskets