- Diens: 2016-08-28 (Oggend)
- Prediker: Danie Malan
- Skriflesing: Genesis 22:1-19
- Teksvers: Genesis 22:8
Opname (Preek)
Opname (Erediens)
Preekskets
Ontmoetingsdiens:
- Voorafsang: Ps. 95: 1, 4
- Votum
- Gebed vir God se seëngroet
- Die gemeente ontmoet God met ’n lofsang: Ps. 104:1, 2
- Geloofsbelydenis: Apostolies
- Voortgesette lofsang: Ps. 104: 19–21
Verootmoedigingsdiens:
- Skriflesing ter verootmoediging: Jer. 2: 5-13
- Die gemeente se skuldbelydenis: Ps. 38:1–4, 17
Versoeningsdiens:
- Skriflesing ter versoening: Rom. 8: 1–17
- Die gemeente se antwoord op hul versoening: Ps. 32: 1–3
- Aankondiging van die Wet: Heidelbergse Kategismus V&A 86, 91–93
- Die gemeente se antwoord op die wet: Ps. 97:6–7
Woorddiens:
- Gebed om verligting voordat God sy Woord laat voorlees
- Skriflesing: Gen. 22: 1–19
- Gemeente se antwoord op die Woord: Ps. 89: 6–7
- Verklaring van die Woord:
- Fokusvers & Tema: Gen. 22: 8 - “God sal vir Homself die lam vir ’n brandoffer voorsien”
- Hoofpunte: ’n Uiters vreemde opdrag. Die ondenkbare offer. God se Vaderlike voorsiening vir (a.) Abraham en Isak, maar ook (b.) vir al die gelowiges
Antwoorddiens:
- Lofsang: Skrif. 8:1–2
- Gebed – lofprysing, dank, voorbidding en ’n beroep op God se beloftes
- Liefdesgawes
- Dank- en lofsang: Ps. 68: 9, 16
- Gebed vir God se wegstuurseën
- Gemeente se ‘Amen’ op die erediens