- Diens: 2016-08-21 (Oggend)
- Prediker: Prof. Paul Krüger
- Skriflesing: Genesis 1: 1-19; Deuteronomium 4: 14-20; 17: 2-7; 2 Konings 21: 1-4; 23: 1-5
- Teksvers: Genesis 1: 14-18
Opname (Preek)
Opname (Erediens)
Preekskets
- Die eerste skeppingsberig het vier hooftemas
- Die skep van lig en ligdraers is een van die temas
- Dit bied ’n antwoord op verering van hemelliggame (astrologie, sterrewiggelary), wat in feitlik alle heidense godsdienste beoefen word
- Génesis 1 wys dat God die hele skepping in die holte van sy hand hou
- Aanbidding van hemelliggame werk (soms!)
- Vertroue op God werk (altyd!)
Horoskoop vir die week:
| Aries | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Taurus | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Gemini | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Cancer | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Leo | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Virgo | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Libra | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Scorpio | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Saggitarius | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Capicorn | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Aquarius | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |
| Pisces | Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie |