- Diens: 2016-02-14 (Oggend)
- Prediker: Ds. Ronald Bain
- Skriflesing: Johannes 16:20-33; Lukas 11:1-4; Matteus 6:5-15
- Teksvers: Johannes 16:23; Matteus 6:9; HK Sondag 46
Opname (Preek)
Audio Player
Opname (Erediens)
Audio Player
Preekskets
- In die begin is Adam die seun van God genoem.
- Na die sondeval het die mens Vaderloos geword.
- Vir die Skrifgeleerdes van ouds was dit ondenkbaar om God ons Vader te noem.
- Christus leer ons in sy bergpredikasie hoe ons moet bid.
- Dit is die grond van ons gebed – die fondament!
- Dit bepaal die aard van ons gebede.
- Christus het dit vir ons met sy bloed verwerf.
- Dat ons tot die Vader moet bid.
- Wie God nie Vader kan noem nie, kan ook nie bid nie.
- Daarom roep ons die Vader aan, in die naam van die Seun, deur die krag van die Gees.
- So begin ’n gebed wat God behaag. Ons roep God aan as ons Vader.