As God vir ons is, wie kan dan teen ons wees?

  • Diens: 2015-08-02 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Genesis 42:1-4,7,17-24,28,29,34-38
  • Teksvers: Genesis 42:28,36; Romeine 8:31

Preekskets

Alles is teen my. So roep Jakob uit is sy beproewing. Maar is dit so? Is alles in ‘n gelowige se lewe teen hom? Natuurlik nie. Met God is jy tot alles in staat.

  • Alles is teen my.
  • Sonde werk vernietigend in op ons lewens
  • Sonde bring gesinsprobleme vir Jakob.
  • Geloof en ongeloof.
  • Sekerheid en twyfel.
  • God is in beheer. Hy red.
  • Hy stuur die Koning van die konings.

Glo, vertou en leef in volle oorgawe aan God. Hy sal altyd voorsien. In Sy voorsienigheid het Hy sy Seun gestuur.