-
Diens:
2014-08-10 (Oggend)
-
Prediker:
Ds. Ronald Bain
-
Skriflesing:
Kolossense 3:1-17
-
Teksvers:
Kolossense 3:8-10,12; Klaagliedere 5:21; HK Sondag 33
Preekskets
- Paulus gebruik die alledaagse beeld van klere uit- en aantrek om daaglikse bekering te beskryf.
- Bekering begin by die afsterf van die ou mens – die aflê van die sonde.
- So word ons met die nuwe mens beklee.
- Werke uit geloof, volgens die wet en tot God se eer.
- Die HK noem hier drie belangrike gebeure: berou, haat en wegvlug!
- Ons moet berou hê oor ons sonde, dit hartgrondig haat en daarvan wegvlug.
- So word ons saam met Christus gekruisig.
- Bekering is ook die opstanding van die nuwe mens.
- Die HK noem dit 'n vreugde in God deur Christus en 'n lus en liefde om in goeie werke te lewe.
- Die vrug van die bekering is: goeie werke. Wat is goeie werke, vra die Heidelberger?
- So groei ons in ons heiligmaking deur die daaglikse bekering.
- Hierin lê die bron van die geloiwge se dankbaarheid -- dat die Heilige Gees ons so op die pad van heiligmaking laat loop.