Abraham, die vader van al die gelowiges

  • Diens: 2013-02-24 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Genesis 12:1-10, 13:17-18 en 14:14-24
  • Teksvers: Genesis 12:1; Hebreërs 11:8

Preekskets

'n Mens se familie lê jou baie na aan die hart. Jou ouers nog meer. Die Here het die verbond met Abraham opgerig en so het hy die vader van al die gelowiges geword. Daarom is ons, as kinders van Abram, mekaar se broers en susters in die geloof.

  • Wie is Abram/Abraham?
  • Met Abram maak die Here 'n nuwe begin.
  • Abram kry 'n moeilike opdrag.
  • Abram offer homself op.
  • Abram weer getoets.

Abram het deur alles heen geglo in God se beloftes. Wat God sê moet hy doen. Dit is altyd die beste, al is dit moeilik. Glo, vertou en leef in volle oorgawe aan God. Hy sal altyd voorsien. In Sy voorsienigheid het Hy sy Seun gestuur.