Die onbegryplikheid van God maak Hom nie vreemd vir sy kinders nie

  • Diens: 2012-03-18 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Johannes 15:23-16:15; HK Sondag 8
  • Teksvers: Johannes 15:26

Preekskets

  • Die leer oor die Drie-eenheid gaan ons verstande te bowe.
  • Tog is die leer oor die Drie-eenheid nie onlogies nie.
  • Anders sou God vir ons vreemd en onkenbaar gewees het.
  • Die leer oor God se Drie-enigheid kom al van die OT af.
  • In ons teksgedeelte vind ons ’n duidelike openbaring hiervan.
  • Ons bely God is een in wese en drie in persoon.
  • Ons mag sy wese nie deel en die persone nie vermeng nie.
  • Dit het gereeld in die kerkgeskiedenis gebeur dat mense dit doen!
  • Vandaar die gebruik van begrippe soos: wese, persone en Drie-eenheid.
  • Hierdie noodwoorde kan God nie omvat nie, maar beskerm ons teen dwaalleer.
  • Sodat ons God waarlik kan ken al is sy grootheid vir ons onbegryplik!