Preekskets
- Daar is net een rede waarom die oordeelsdag nie angswekkend sal wees nie
- Wanneer jy onskuldig is!
- In Joël lees ons dat die Here sy volk onskuldig sal verklaar en ewig by hulle sal bly
- Onskuldig verklaar beteken jy het nie sonde nie – hoe is dit moontlik?
- Die Bybel noem dit regverdiging/regverdigmaking
- Asof ons nooit sonde gehad of gedoen het nie
- Daarom gaan die kerk die oordeelsdag tegemoet as onskuldiges
- Dis deel van die voltooiing van ons verlossing
- Die verloop van die dag van die Here kortliks saamgevat
- Ons toekomsverwagting bepaal die hede.
- Lewe jy soos iemand wat onskuldig verklaar is?