-
Diens:
2010-04-18 (Oggend)
-
Prediker:
Ds. Ronald Bain
-
Skriflesing:
2 Timoteus 3:1-4:5
-
Teksvers:
2 Timoteus 3:4 en 4:3,4; NGB Artikel 29
Preekskets
- Die ware kerk erken nie hoër en laer gesag nie in die kerk nie
- Die ware kerk bely Christus se alleenheerskappy
- Hierdie belydenis maak dat die ware kerk drie kenmerke het
- Paulus skryf aan Timoteus oor twee van hierdie merktekens
- Die suiwer bediening van die Woord en die toepassing van die tug
- Daarby kom die suiwer bediening van die sakramente
- Wanneer is ’n kerk dan vals, gedeformeer of lou?
- Dit hang alles saam met die erkenning van Christus se alleenheerskappy
- Erken jy nog dat Christus alleen oor jou regeer?