- Diens: 2013-04-28 (Oggend)
- Prediker: Ds. Ronald Bain
- Skriflesing: Lukas 11:5-13; Efesiërs 5:18
- Teksvers: Lukas 11:13
Opname (Preek)
Preekskets
- Die teksgedeelte begin oor die belang van gebedsvolharding.
- God sal die aanhoudende gebed van ’n gelowige verhoor!
- Die vraag is egter – mag ons vir alles vra?
- Die Vader sal altyd die Heilige Gees gee aan die wat Hom vra.
- Is die Gees dan nie reeds in ons nie? Hoekom nog vra vir die Heilige Gees?
- Die Gees is aan my gegee om my:
- Te laat deel aan Christus se weldade
- My te troos
- Ewig by my te bly
- Die Heilige Gees is ’n persoon wat my laat groei, toeneem en verdiep in geloof.
- Daarom is hierdie gebed om die Gees ’n gebed om onder sy heerskappy en invloed te groei in my lewe.
- Die Gees se werk in ons is dinamies en kragtig elke dag.
- Daarom moet ons aanhoudend bid om die leiding en vervulling met die Gees.