Tussen hoop en wanhoop

  • Diens: 2016-09-25 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Lukas 24:13-35
  • Teksvers: Lukas 24:21

Preekskets

  1. Oppad na Emmaus
    • Berigte gehoor
    • Egter Jesus se kruis
    • Jesus: waaroor praat julle?
      • Ons het so gehoop – hoop nie meer nie – tog praat nog daaroor
      • Miskien tog waar
      • Miskien
      • Nie vreugdevolle, kragtige hoop nie
      • Nog die vroue ook - vroue het ons omgekrap
    • Ons:
      • Verlossing in Christus
      • Gesin
      • Gemeente
  2. Jesus begelei hulle
    • Van agter af inhaal
    • OT
    • Sy teenwoordigheid?
  3. Soek na hierdie openbaring