Moenie dronk word van wyn nie

  • Diens: 2014-03-02 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Spreuke 23:29-35
  • Teksvers: Spreuke 23:21 en Efesiërs 5:18

Preekskets

Die misbruik van drank is baie gevaarlik. Tog leer die Here in Sy Woord dat ons drank kan gebruik. Maar matig. Ons moenie dronk word van wyn nie.

  • Vers 21 waarsku teen te veel drink.
  • Vers 26-28 waarsku teen die slegte vrou.
  • Vers 29-36 waarsku teen dronkenskap.

Luister net hoe raak bekend is die gevolge nie. Bloedbelope oë, rusie, tot laat sit en drink, word verlei deur die vonkel en lekker smaak

Agterna: pik en spoeg soos ‘n kobra. Jy sien en praat verkeerde dinge.

Die Here leer in Ef. 5:18: Moenie dronk word van wyn nie -- daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. Christus self verander water in wyn vir die gaste op 'n troue. Hy stel die Nagmaal in met wyn. Hy is die wingerdstok, die ware voedsel en drank.