God se groot liefde vir jou bring hoop in jou lewe

  • Diens: 2010-05-09 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Klaagliedere 3:18-33
  • Teksvers: Klaagliedere 3:21 en 22

Preekskets

Die Nagmaal leer weer vir ons hoe groot God se liefde vir ons in Christus is!
Deur die liefde van die Here:

  • Vergaan ons nie. Word ons gered in Christus.
  • Kan ons altyd hoop. Hoop is altyd toekomsgerig en positief. Die beste, ewige lewe, wag op ons.
  • Beleef ons elke dag oneindige ontferming in ons lewens. Ons weet dat beproewing en ontferming ʼn tweeling is. Want God se liefde vir ons is groot.

God verseker jou vanaand weer van sy groot liefde aan die Nagmaalstafel.