- Diens: 2016-10-30 (Aand)
- Prediker: Prof. Chris van der Walt
- Skriflesing: Jesaja 39:1 – 40:31
- Teksvers: Jesaja 40:6-8
Opname (Preek)
Opname (Erediens)
Preekskets
Jesaja het 2 groot dele. 1-39 gaan oor die sonde van die volk. Daarop het die Babiloniese ballingskap gevolg, en dan kom daar in Jesaja 40 ‘n wending.
- Hoekom probeer mense aanmekaar om jonger te lyk en langer te leef?
- Jesaja is verleë as hy iets vir die mense moet sê en vra dan: Wat kan ek tog sê?
- God se Woord bring verganklikheid en onverganklikheid.
- Wil jy los kom van tyd? Leef dan in ‘n vaste verhouding met God deur Jesus Christus.