- Diens: 2013-07-21 (Aand)
- Prediker: Ds. Ronald Bain
- Skriflesing: Daniël 12:1-13
- Teksvers: Daniël 12:2,3
Opname (Preek)
Preekskets
- Daniël 12 troos ons dat Christus sy kerk in haar donkerste uur sal bewaar.
- In die laaste dae sal daar ‘n ontsaglike stryd wees tussen die magte van lig en duisternis.
- Daar sal egter redding wees vir diegene wie se name in die lewensboek staan.
- Die dooies sal dan opgewek word in twee groepe.
- In daardie toestand sal hulle met liggaam en siel vir ewig verkeer.
- Die wat tot die ewige lewe opgewek word sal skitter soos die sterre.
- Hulle is die regverdiges, die wat geen skuld het nie.
- Waarom moet ons dit weet? Dit bepaal ons lewens nou reeds.
- Christus het die oorwinning klaar behaal, daarom moet ons as oorwinnaars lewe.
- Ons is immers oorwinnaars! Hoe lyk ‘n oorwinnaar se lewe?