Die Here gee jou nuwe krag

  • Diens: 2012-11-04 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Matteus 11:25-30 en Jesaja 40:25-31
  • Teksvers: Matteus 11:28-30; Jesaja 40:30,31

Preekskets

Baie mense, selfs jongmense, lei vandag aan moegheid. Sommiges is lewensmoeg en sien nie kans om met die lewe voort te gaan nie.

In Jesaja en Matteus kry ons twee belangrike dele wat juis oor moegheid handel.

  • Jesaja praat van die moegheid van ‘n volk. Die volk is moedeloos gewag vir die uitkoms.
  • In Matteus praat Christus van die moegheid van mense, van individue as gevolg van verskeie oorsake.

Om moegheid te hanteer moet ons leer om op die Her te wag, en op sy beloftes te vertrou. Christus self nooi ons uit om wanneer ons vermoeid / moeg en oorlaai is na Hom te gaan daarmee. Hy beloof rus. Nie net vir hierdie lewe nie, maar ook die ewige rus wat Hy vir ons met sy lewe gekoop het.

Moeg? Gaan na Christus toe in gebed.