-
Diens:
2012-02-19 (Aand)
-
Prediker:
Ds. Ronald Bain
-
Skriflesing:
Joël 2:1-17
-
Teksvers:
Joël 2:12,13
Preekskets
- Die profesie van Joël gaan oor die naderende springkaanplaag.
- Hierdie plaag word in verband gebring met die dag van die Here.
- Die plaag en die dag van die Here tref beide gelowiges en ongelowiges.
- Tog is daar ’n groot verskil, vir die een is dit oordeel en die ander God se liefde.
- God roep sy kinders altyd weer terug na Hom in sy liefde.
- Dit noem die Bybel bekering – dis ’n daad van die mens deur die krag van God.
- Daar is een wat Hom nooit hoef te bekeer het en tog keer God sy aangesig weg van Hom.
- Daarom is God se beproewing in ons lewens nooit oordeel, maar heiliging.
- ’n Ware gelowige groei elke dag, ook in ons wegdraai van sondes en slegte gewoontes.
- Juis nie omdat ons bang is, maar omdat God ons so ontsaglik lief het!