-
Diens:
2010-05-02 (Aand)
-
Prediker:
Ds. Ronald Bain
-
Skriflesing:
Eksodus 35:20-46:7 en 48:28-38
-
Teksvers:
Eksodus 35:31 en 40:34,35
Preekskets
- Na die sondeval het die Heilige Gees nie meer 'n woonplek op aarde gehad nie.
- Daarom word Moses beveel om vir die Here ‘n tabernakel te bou.
- Vir die bou van die tabernakel vervul die Gees vir Basaleël.
- Die Gees lê beslag op hom en rus hom toe vir sy werk.
- Wanneer die tabernakel klaar gebou is vervul die heerlikheid van God die tabernakel.
- Dis eers met die koms van Christus dat die Gees weer ‘n volkome woonplek op aarde het.
- Wie in Christus is word self ook die woonplek van God se Gees.
- Om met die Gees vervul te word beteken om onder sy invloed te lewe.
- Ons word met die Gees vervul om ‘n toegeruste volk vir God te wees.