- 
                   Diens:
                  
                  2010-02-21  (Aand)                  
              
- 
                   Prediker:
                  Ds. Ronald Bain
              
- 
               Skriflesing:
              Deuteronomium 12:1-19; 32:16-22
              
- 
               Teksvers:
              Deuteronomium 12:2,3
              
               Preekskets
              
                
- Bestaan daar ander godsdienste?
- Die Here herinner die volk weer aan sy verbond in Deuteronomium.
- Hy leer die volk dat net Hy God is teenoor die veelgodedom van destyds.
- Diens aan die afgode is duiwelsdiens.
- Daarom word die afgode nie-God genoem.
- Daar bestaan dus nie afgode nie, maar daar bestaan wel duiwels.
- Daarom mag ons geen respek vir ander godsdienste hê nie.
- Christus bevry ons om die ware God te dien.
- Roei tog die afgodery in u lewe uit!