God gee sy Woord as die kanaal wat die ewigheid na die mens toe bring

Preekskets

Jesaja het 2 groot dele. 1-39 gaan oor die sonde van die volk. Daarop het die Babiloniese ballingskap gevolg, en dan kom daar in Jesaja 40 ‘n wending.

  • Hoekom probeer mense aanmekaar om jonger te lyk en langer te leef?
  • Jesaja is verleë as hy iets vir die mense moet sê en vra dan: Wat kan ek tog sê?
  • God se Woord bring verganklikheid en onverganklikheid.
  • Wil jy los kom van tyd? Leef dan in ‘n vaste verhouding met God deur Jesus Christus.