Son, maan en sterre is werke van God se hande

  • Diens: 2016-08-21 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Genesis 1: 1-19; Deuteronomium 4: 14-20; 17: 2-7; 2 Konings 21: 1-4; 23: 1-5
  • Teksvers: Genesis 1: 14-18

Preekskets

  • Die eerste skeppingsberig het vier hooftemas
  • Die skep van lig en ligdraers is een van die temas
  • Dit bied ’n antwoord op verering van hemelliggame (astrologie, sterrewiggelary), wat in feitlik alle heidense godsdienste beoefen word
  • Génesis 1 wys dat God die hele skepping in die holte van sy hand hou
  • Aanbidding van hemelliggame werk (soms!)
  • Vertroue op God werk (altyd!)

Horoskoop vir die week:

Aries Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Taurus Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Gemini Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Cancer Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Leo Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Virgo Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Libra Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Scorpio Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Saggitarius Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Capicorn Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Aquarius Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie
Pisces Die sterre en planete sal jou lewe in geen opsig beïnvloed nie