Wat kan die regverdige doen as die fondamente ondermyn word?

Preekskets

  • Dis tragies hoe algemeen misdaad en die moedeloosheid daaroor is.
  • God is nie onbetrokke nie.
  • God se oordeel uitgebeeld as iemand wat iets uit ’n beker drink.
  • God se heerlike belofte aan die regverdiges.
  • Moet jouself nie al te gou onder die regverdiges tel nie.
  • Jesus drink die oordeelsbeker in die plek van sondaars.
  • Wat dié wat in Christus geregverdig is, te doen staan.