Ons is nie weeskinders nie

  • Diens: 2016-05-22 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Johannes 14:15-31
  • Teksvers: Johannes 14:16,17; HK Sondag 20

Preekskets

Die Sondag tussen die Hemelvaart van Christus en die uitstorting van die Heilige Gees, word soms verkeerdelik weessondag genoem. Die rede daarvoor kry ons in vers 18.

Die Heilige Gees is:

  • saam met die Vader en die Seun ware en ewige God.
  • Hy is aan my gegee om ewig in my te bly.
  • Hy laat my deel kry aan al Christus se weldade en troos my.

Christus belowe dat ons nooit weeskinders sal wees nie. Dan gee Hy die belofte dat die Vader ‘n ander Voorspraak na ons sal stuur nl. die Heilige Gees. (Trooster, Advokaat.) Die Trooster bid ons deur die geloof aan Christus se verlossingswerk vas, eis versterk ons op die pad van heiligmaking en stryd in hierdie lewe.

Die Heilige Gees is nie ‘n Gees van vreesagtigheid nie maar van krag en liefde en selfbeheersing, waarmee Hy ons vul.