Christus soek sondaars

  • Diens: 2014-09-07 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Lukas 19:1-10; 1 Korinthiërs 2:1-5
  • Teksvers: Lukas 19:7

Preekskets

  • Christus het gekom om sondaars te soek en te red.
  • Hy is die almagtige. Hy het die mag om na die dood, in die hel te werp. Mense kan jou liggaam doodmaak, maar God kan liggaam en siel doodmaak.
  • So openbaar Christus Hom aan Saggeus. Hy was ‘n ryk man, die hoof van die tollenaars. Hy het alles gehad maar was tog nie gelukkig nie. Een iets het hy kortgekom. Die ware geluk en vrede van die geloof in Jesus.
  • Dit kry hy by Christus wat hom soek en red.
  • Paulus noem dit die geheimnisvolle waarheid van God. Niks anders nie as Jesus, die gekruisigde.