Die Here sorg vir ons. Trek saam met ons.

  • Diens: 2014-08-10 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Numeri 10:11-13 en 28-36
  • Teksvers: Numeri 10:29, 32

Preekskets

'n Goeie leier moet twee dinge weet:

  • Waarheen hy wil gaan.
  • Hoe om daar te kom.

Moses was so 'n leier vir die volk, deur die genade van die Here. Ons trek nie doelloos heen en weer en die woestyn nie, maar doelgerig na die plek toe wat die Here gesê het.

  • Ons trek op God se pad.
  • Op hierdie pad sal die Here vir ons sorg.
  • Die Here het ‘n heerlike bestemming wat die Here self gee.
  • Op die pad is die volk nie alleen nie.
  • Op die pad is geleentheid om die Here te dien.

Uiteindelik wys hierdie gebeure na die werk van Christus. Hy sê self dat Hy die Weg en die Waarheid en die Lewe is. Niemand kom na die Vader behalwe deur Hom nie.