Deur God se genade staan ons voor ‘n keuse: God of gode?

  • Diens: 2014-03-16 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Josua 24:13-28
  • Teksvers: Josua 24:13-15

Preekskets

  • Ons kom, soos die volk, voor die heilige en jaloerse God te staan. Hy is ons goeie Gewer, die alwyse Argitek, en Hy regeer nou.
  • Hy eis dat ons Hom moet vrees en dien. Om God te vrees beteken om Hom te respekteer, bewonder en in waarheid dien.
  • Ons sien dat ons ook deur Sy genade 'n verantwoordelikheid het om te kies: God of gode.