Bid totdat dit skud en verkondig die evangelie met vrymoedigheid, jy is vervul met die Heilige Gees!

Preekskets

  • Wat moet jou kwalifikasie wees om in diens van God te staan?
  • As dinge menslik gesproke nie uitwerk nie, as dit nog die moeite werd om aan te gaan?
  • Is ons dan nie in elk geval besig met God se dinge nie, waarom dan altyd met stampe en stote?
  • God ken tog die behoeftes van ons hart, hoekom dan nog so ernstig bid?