Die gelowige kan seker wees van die ewige lewe

  • Diens: 2011-01-16 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 en Johannes 17:3
  • Teksvers: 1 Johannes 5:10,11

Preekskets

Kan jy weet dat jy die ewige lewe het? Kan jy regtig seker wees van die ewige lewe? Kan ’n mens weet of jy gered is? Elkeen moet hierdie vraag kan antwoord, anders is ons geloof leeg en oppervlakkig.