Die Gees van God lê beslag op sy woonplek

  • Diens: 2010-05-02 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Eksodus 35:20-46:7 en 48:28-38
  • Teksvers: Eksodus 35:31 en 40:34,35

Preekskets

  • Na die sondeval het die Heilige Gees nie meer 'n woonplek op aarde gehad nie.
  • Daarom word Moses beveel om vir die Here ‘n tabernakel te bou.
  • Vir die bou van die tabernakel vervul die Gees vir Basaleël.
  • Die Gees lê beslag op hom en rus hom toe vir sy werk.
  • Wanneer die tabernakel klaar gebou is vervul die heerlikheid van God die tabernakel.
  • Dis eers met die koms van Christus dat die Gees weer ‘n volkome woonplek op aarde het.
  • Wie in Christus is word self ook die woonplek van God se Gees.
  • Om met die Gees vervul te word beteken om onder sy invloed te lewe.
  • Ons word met die Gees vervul om ‘n toegeruste volk vir God te wees.