Die ware kerk erken Christus se heerskappy

  • Diens: 2010-04-18 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: 2 Timoteus 3:1-4:5
  • Teksvers: 2 Timoteus 3:4 en 4:3,4; NGB Artikel 29

Preekskets

  • Die ware kerk erken nie hoër en laer gesag nie in die kerk nie
  • Die ware kerk bely Christus se alleenheerskappy
  • Hierdie belydenis maak dat die ware kerk drie kenmerke het
  • Paulus skryf aan Timoteus oor twee van hierdie merktekens
  • Die suiwer bediening van die Woord en die toepassing van die tug
  • Daarby kom die suiwer bediening van die sakramente
  • Wanneer is ’n kerk dan vals, gedeformeer of lou?
  • Dit hang alles saam met die erkenning van Christus se alleenheerskappy
  • Erken jy nog dat Christus alleen oor jou regeer?