God eis dat ons alle afgode sal haat

  • Diens: 2010-02-21 ()
  • Prediker:
  • Skriflesing: Deuteronomium 12:1-19; 32:16-22
  • Teksvers: Deuteronomium 12:2,3

Preekskets

  • Bestaan daar ander godsdienste?
  • Die Here herinner die volk weer aan sy verbond in Deuteronomium.
  • Hy leer die volk dat net Hy God is teenoor die veelgodedom van destyds.
  • Diens aan die afgode is duiwelsdiens.
  • Daarom word die afgode nie-God genoem.
  • Daar bestaan dus nie afgode nie, maar daar bestaan wel duiwels.
  • Daarom mag ons geen respek vir ander godsdienste hê nie.
  • Christus bevry ons om die ware God te dien.
  • Roei tog die afgodery in u lewe uit!