Bybelstudies

Daar is baie Bybelstudiegroepe wat weekliks bymekaarkom. Kontak asseblief die leier van die betrokke Bybelstudie waarby jy wil inskakel om seker te maak of daar Bybelstudie daardie spesifieke week op daardie dag is.


Laai lys van Bybelstudies soos in Augustus 2018 af

Maandag

Judas

Judas

  • Tema: Die brief van Judas
  • Wanneer: Maandae
    18:00-20:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Dirk Meijer
    ( 084 488 5032)

Woensdag

Hebreërs

Hebreërs

  • Tema: Die brief aan die Hebreërs
  • Wanneer: Woensdae
    18:00-20:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Albert Coetsee
    ( 084 577 1777)

Koffietafel

  • Tema: Jakobus
  • Wanneer: Woensdae
    18:00-20:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Peet van der Westhuizen
    ( 078 580 4945)

Koffiekroeg

  • Tema: Die brief aan die Efesiërs
  • Wanneer: Woensdae
    18:00-20:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Hendrik Verryn
    ( 061 334 1519)

Oosterhof en Klawerhof

  • Tema: Die Kruisiging
  • Wanneer: Woensdae
    20:45-22:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Izak van der Westhuizen
    ( 079 181 1580)

Donderdag

Galasiërs

Galasiërs

  • Tema: Die brief aan die Galasiërs
  • Wanneer: Donderdae
    18:00-20:00
  • Waar: Gemeentesentrum
  • Gelei deur: Francois Meiring
    ( 071 480 7754)
Gesin

Gesinsbybelstudie

  • Tema: Openbaring
  • Wanneer: Donderdae
    18:00-20:00
  • Waar: Mekaar se huise
  • Gelei deur: Albert Coetsee
    ( 084 577 1777)